Ricus.jpeg

VIP Golden Golden Circle R2500 (R4000 vir Dubbel Kaartjie) (Slegs 200 Kaartjies Beskikbaar) Sluit in: * “Open Bar” (Alle basiese Drank & Bier Gratis Beskikbaar behalwe “shooters”) * Kos (2 Etes tydens die Feestyd) * Privaat VIP Toilette * Privaat VIP Parkering * “Golden Circle” area reg voor verhoog * VIP Sitplekke naby aan verhoog onder sambrele * Fotostasie * Geen Onder 18’s

Ligging: Kliek op die ikoon links N7, Abbotsdale, Malmesbury

Program: 11h00 Eloff 11h40 Dodo Nyoka 12h20 Jan Blohm & Ryno Velvet 13h00 Riana Nel 13h40 Elandré 14h20 Bernice West 15h00 Demi Lee Moore 16h00 Bobby van Jaarsveld 17h00 Ricus Nel 18h00 Karlien van Jaarsveld 19h00 Riaan Benade 20h00 Bok van Blerk 21h00 Snotkop 22h00 Early B 23h00 Kurt Darren 24h00 “Afterparty” (DJ) Moreson Stoor

Kampplek: Kampplek info: admin@moresonmalmesbury.co.za 073 131 1031

Algemene Info: Stalletjies Daar sal verskeie stalletjies van kos tot lekkernye asook allerlei wees om te besoek tydens die fees tydperk. Alle stalletjie navrae kan gestuur word na afrikaansoppiplatteland@gmail.com of vir die aanvra van aansoeke. Kindervermaak Daar sal verskeie aktiwiteite wees vir kinders om hulle self besig te hou terwyl ouers die fees geniet. Meer Info sal nog gegee word hier op die webtuiste. Dansbaan Daar sal voorlopig ‘n “Dans Oppi Platteland” “afterparty” wees met ‘n DJ & Kurt Darren in die Moreson Plaas Stoor! So pak jou dans skoene in want ons gaan kuier tot laat! Wyntuin Daar sal verskeie Wyntuine wees met Kaartfasiliteite asook verskeie sit areas met sambrele om jou drankie te geniet terwyl jy vertonings kyk. Algemeen & Opset Die vertoning sal geskied op ‘n buitelug verhoog met groot skerm. Slegs Golden Circle Kaartjiehouers sal toegang hê tot sekere kunstenaars vir moontlike fotos. Geen fotos sal na vertonings geneem word nie aangesien ons lang rye wil vermy en elke vertoning slegs 30/40 min is. Bring genoeg sonroom, daar sal waterpunte asook genoeg areas met skaduwee wees. Geen eie drank of kos word toegelaat nie. Geen drank mag uit feesterrein geneem word tydens fees tydperk nie.

Stalletjies Aansoeke: plattelandstalletjies@gmail.com