top of page
Paarlberg Fees


Tyd & Plek
Mar 09, 2024, 11:00 AM
Faure St, Paarl, 7646, South Africa
Info:
11:00 Hekke Open
12:00 Die Piesangskille
13:15 Bobby Van Jaarsveld
14:30 Danny Smoke
15:45 Brendan Peyper
16:50 Karlien Van Jaarsveld
18:15 Elandre
19:45 Riaan Benade
21:15 Francois Van Coke
MC: Angelique Gerber
Die vertonings se tydlyn is 'n aanduiding en ons kan ongelukkig nie waarborg om stiptelik by hierdie tye te hou nie.
Kos en kroeg stalletjies sal beskikbaar wees op die dag.
Geen piekniek mandjies of kos / drank van eie soort mag in gebring word nie.
Mense is wel welkom om hul eie kamp stoele en piekniek komberse in te bring.
Kaartjies:
Black Friday
(Algemene Toegang)
ZARÂ 150.00Sale ended- Sale ends: Mar 09, 2024, 2:00 PM
General Admission
ZARÂ 295.00 VIP
(sluit in privaat toilette, parkering, kroeg, en area reg voor die verhoog)
ZARÂ 550.00- Sale ends: Mar 09, 2024, 2:00 PM
Dubbel Kaartjies
ZARÂ 550.00 Kinders (3 - 12 jaar)
ZARÂ 100.00Skoliere (13 - 18 jaar)
ZARÂ 200.00Early Bird
ZARÂ 250.00Sale ended
Total
ZARÂ 0.00
bottom of page